Premium Entertainment Events

LEARN MORE

Scroll down to
find out more about
our Afrikaans is Groot events

 

Afrikaans is
Groot Pretoria

Afrikaans is Groot is terug. Kompleet met ’n nuwe kleur, geur, baadjie, selfs ’n nuwe venue en sonder enige twyfel, met groter betowering as ooit. Die Sun Arena at Time Square by Menlyn Maine (op die hoek van January Masilela rylaan en Aramist rylaan) is die nuwe landmerk in Pretoria wat almal aan die praat het, en hierdie moderne en splinternuwe arena vorm deel van Sun International se nuwe Time Square.

 

Afrikaans is Groot Kaapstad

Afrikaans is Groot maak weer `n draai in Kaapstad met `n konsert groter as ooit. Al jou gunsteling sangers, in Afrikaans, met `n verrassing of twee. Afrikaans is Groot is `n jaarlikse hoogtepunt op die vermaaklikheidskalender.